14 July 2012

Politieke party


'n Politieke party is 'n politieke organisasie wat poog om die regering se beleid te beïnvloed, gewoonlik deur hul eie kandidate daar te stel en te wedywer vir stemme en regeringsposte. Politieke partye neem gewoonlik deel aan verkiesingsveldtogte, opvoedkundige uitreik- en protesaksies en gee sodoende uitdrukking aan die ideologie of visie van die party. Partye vorm ook soms koalisies waartydens hulle saamwerk om 'n gemeenskaplike doelwit te bereik (soos om te verhoed dat 'n groter party 'n meerderheid verkry).

Sien ook[wysig]

Comments
0 Comments

No comments:

Post a Comment

Please double post in this blog is up to you

SILAHKAN COPY PASTE SEPUAS MU

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...